WIE IS STRAND PATROL

Volg ons op Facebook en deel 

VRY

Vry (b.nw.) nie gevange of gebonde wees nie; 

VEILIG

Veilig (b.nw.) vry van gevaar; geborge

GERUS

Gerus (b.nw.) kalm; still; sorgeloos

buurtwag voordele

BUURTWAG VOORDELE
  • Onafhanklike radionetwerk
  •  Massapatrollies 
  •  Bedingingsmag
  •  Opleiding
  •  Basiese toerusting
  •  Gemeenskapsweerbaarheid

PATROLLEERDERS

PATROLLEERDERS

Patrolleerders is ‘n SELDSAME spesie wat onbaatsugtig die gemeenskap help beveilig. 

Aktiewe patrolleerders vorm die kern van ons buurtwag en bestaan uit individue wat onbaatsugtig hul tyd offer om ons gemeenskap te help beveilig deur aktief in die Strand te patrolleer. 

Patrolleerders neem deel aan geskeduleerde en ongeskeduleerde patrollies, ontvang opleiding en toerusting en het dus ook toegang tot ons Whatsapp groepe en direkte radio toegang tot ander patrolleerders.  

  • As aktiewe patrolleerders verwag ons maar slegs ‘n minimum van twee ure aktiewe patrollie per week.
 

OBSERVASIELEDE

OBSERVASIELEDE

Observasielede neem nie aktief deel aan patrollies nie, maar vorm ‘n belangrike deel van ons netwerk en dien ook as ‘n goeie bron van inligting.

As observasielede kry U toegang tot ons whatsapp groepe vir algemene veiligheid inligting, noodgevalle, fout rapportering en selfs verlore troeteldiere. 

Ons patrolleerders vorm ook deel van hierdie groepe en kan op enige inligting reageer om U of die gemeenskap by te staan.

Kontak ons vir lys van ander voordele

 

SLUIT AAN/ join

Voltooi die vorm en stuur terug na join@strandpatrol.co.za
of laai dokument op hieronder.

    OM ‘N BYDRAE TE MAAK AAN

    STRAND PATROL NPC

    KLIEK HIERONDER

    RAAK BETROKKE

    SAAM MAAK ONS STRAND VEILIGER!

    Once-Off
    Recurring

    Web houding geborg deur:

    Kopiereg | Copyright – 
    STRAND PATROL HELDERBERG NPC 2024 ©